Natacha Rambova

Natacha Rambova
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Winifred Kimball Shaughnessy
Geboorte (1897-01-19)19 Januarie 1897
Sterfte 5 Junie 1966 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Kostuumontwerper, aktrise, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natacha Rambova (19 Januarie 1897 – 5 Junie 1966) was 'n Amerikaanse kostuumontwerper, aktrise, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Salomé (1922), The Hooded Falcon (1924), What Price Beauty? (1925), en When Love Grows Cold (1926).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy